INsight Magazine

Join NAPTOSA


Photo Gallery

NAPTOSA-lede (onderwysers, bestuurspanlede, terapeute en sielkundiges) in diens by spesiale skole word uitgenooi na ‘n NAPTOSA-konferensie vir Spesiale Skole wat gehou word op - Saterdag, 18 April 2015, vanaf 08:00 tot 14:00; by Prestasieskool (Germiston).  Neem op 18 April 2015 saam met ander NAPTOSA-lede deel aan die spesiale Konferensie vir Spesiale Skole.  Ons het by die Gesondheidberoepsraad van Suid-Afrika aansoek gedoen vir 5 punte vir voortgesette
professionele ontwikkeling (CPD). Hoofde, adjunkhoodfde ne departementshoofde sal op 5 punte vir voortgesette ontwikkeling (CPTD) aanspraak kan maak.

Laai: pdf Kennisgewing NAPTOSA Konferensie vir Spesiale Skole (94 KB)